Afdrukken

Veronica Sityo, is geboren en opgegroeid in de Transkei. Sinds een paar jaar woont zij in Nederland.Zij zal regelmatig een verhaaltje schrijven over haar jeugdherinneringen........


Info over het thuisland Transkei:
(overgenomen uit de Wikipedia)

Transkei was die eerste en grootste van die voormalige onafhanklike Swart tuislande (Bantoestans), wat onder die bewind van die Nasionale Party geskep is, met 'n oppervlak van 38 712 vierkante kilometer en 3,2 miljoen inwoners. Die gebied is sedert die 15de eeudie historiese tuisland van die Xhosa- en Pondo-stamme, en in 1989 het naastenby die helfte van die Xhosas in Suid-Afrika in Transkei gewoon.


Transkei het uit die gebiede Fingoland, Tembuland, Oos-Griekwaland, Pondoland en Gcalecaland bestaan. Die hoofstad was Umtata (die huidige Mthatha), wat in 1879gestig is, met sowat 50 000 inwoners, en die enigste seehawe Port St. Johns.

Die gebied staan bekend vir sy verruklike natuurtonele, veral langs die Wilde Kus, 'n subtropiese kusstreek met 'n lengte van sowat 280 kilometer. Oud-President Nelson Mandela is 'n boorling van Qunu, 'n dorp in Transkei.